Welkom by

Die Huis van Restourasie

dienstye

almal welkom

Sondag
09:00 &17:00

28 Moutonstraat Horison Roodepoort

Welkom

ons is huis

Ons is ‘n huis en leef dit uit in ons
4 sleutelvisiewoorde: 
Ontmoeting
Dissipel wees
Dien
Impak.
Dit is ons begeerte om die Here te ervaar, die plaaslike gemeenskap en die wêreld die Here sal leer ken waar genade te vind is in Jesus Christus.

Huis van Restourasie is ‘n Pinkster kerk wat saamgestel is uit individue en gesinne uit alle vlakke van die lewe. Saam vorm ons ‘n kerkfamilie wat daarna verlang om meer soos Jesus te word.

Ons stap saam deur die lewe deur samekoms elke Sondag en spesiale geleenthede.

kom kuier by ons

raak betrokke

 

“Ek sal jou gesond maak, jou wonde genees, sê die Here … vir wie niemand omgee nie”. Jesaja 30:17

Daar is twee elemente wat krities is vir genesing: veerkragtigheid en identiteit.
Veerkragtigheid is die vermoë om terug te bons en te herstel van terugslae.

Identiteit is ‘n patriotiese, lojale en dapper kryger.
– ‘n persoon van geloof 
– ‘n toegewyde, getroue gelowige.

Ware Christelike identiteit word weerspieël in hierdie waarhede:
– ons is almal skuldige sondaars wat straf vir  daardie sondes verdien.
-Jesus Christus het vir ons gesterf en ons sondeskuld betaal.
-Hy bied ons die gawe van Verlossing wat ons ontvang deur Hom persoonlik as Verlosser te aanvaar.

BANK BESONDERHEDE

Pinkster Protestante Kerk
FNB 62917357726
Tak: 250655

klik op die logo